Platter's Wine guide logo

Sorry, but your browser is not supported :(


This website uses modern features that are not supported by Internet Explorer 8 or lower or compatibility mode.
In order to access this website, you will need to upgrade your browser.

Click here for more information on upgrading to a modern browser.

  Platter 2025 - Laai Die Dokumente Hier Af

Die 2025-uitgawe van die Platter deur Diners Club Gids word tans vir publikasie in die vierde kwartaal van 2024 voorberei. Hier kan u meeste van die dokumente wat benodig word vir u gratis inskrywing in die nuwe gids aflaai.

Vir produsente wat in vorige gidse verskyn het:

Wyn Inligting dokument - laai hier af
Brandewyn/Dopspiritus Inligting dokument - laai hier af
Sjerrie-styl Wyn Inligting dokument - laai hier af
• Vir die pasgemaakte Produsent Inligting dokument, wat u kelder/lokaal-inligting soos dit laas in die gids verskyn het insluit, vra 'n afskrif van ons Inligting Koördineerder, Ina de Villiers, by inadv@wineonaplatter.com.
• Vir riglyne oor die opdatering van u kelder/lokaal-inligting en die indien van proe-monsters, klik hier.
• Vir biografieë van die proe-span, klik hier.
• Vir die naam van u toegewysde proeër, stuur 'n e-pos aan Ina de Villiers by inadv@wineonaplatter.com.

Vir produsente wat vir die eerste keer in die gids verskyn:

Wyn Inligting dokument - laai hier af
Brandewyn/Dopspiritus Inligting dokument - laai hier af
Sjerrie-styl Wyn Inligting dokument - laai hier af
Nuwe Produsent Inligting dokument - laai hier af
• Vir riglyne oor hoe om u kelder/lokaal-inligting gelys te kry en proe-monsters in te dien, klik hier.
• Vir biografieë van die proe-span, klik hier.
• Vir die naam van u toegewysde proeër, stuur 'n e-pos aan ons Inligting Koördineerder, Ina de Villiers, by inadv@wineonaplatter.com.